Album: Rian Swanepoel - Verf die classics rooi

Stop die musiek om video te kyk

Die musiekvideo van “La fiamma sacra” is in
Seoel, Suid-Korea verfilm.

Rian het reeds twee baie suksesvolle internasionale
konserttoere onderneem, naamlik Argentinië (2005)
en Suid-Korea (2007).